FLAG COUNTER

Free counters!

Total Pageviews

Comments from Clients.

Feel free to leave your comments here.

Many thanks
Linda

4 comments:

HELEEN SWART said...

HELEEN SWART said...
Ek besit 2 van Linda se werke, en om een woord te se dit is fantasties. Een van die werke waarvan ek 'n trotse besitter is het 'n Internationale toekenning gewen. Ek het 'n gastehuis en ontvang baie gaste van oral in die wereld. Hulle almal het net positiewe kommentaar te lewer op die werke as hulle dit besigtig. Haar werk net nie net alleen diepte nie, maar mens kan voel elke stukkie is met gevoel en trots gedoen. Linda jy is geseend om so 'n wonderlike gawe van God te ontvang dat almal deur jou oe na die wereld kan kyk en 'n beter prentjie daarvan te vorm. Hou so aan en jy sal nog baie groot hoogtes bereik. EEN WOORD IS FANTASTIES

6 December 2011 17:19

ART BY LINDA BOTES said...

Baie dankie Heleen jy is dierbaar, en ja ek geniet wat ek doen en het die passie daarvoor. Ek is baie bly jy is tevrede en dat jou mense ook daarvan hou. 'n Tevrede kliƩnt is my doel.

Anonymous said...

ANNETTE CLARK said...
EK HET N SKILDERY VAN LINDA GEKOOP EN DIT PRONK IN MY KANTOOR HAAR PASSIE VIR NATUUR TONELE EN DIE KLEUR SKEMA'S WAT SY GEBRUIK IS ASEMROWEND,DIE DIENS WAT SY LEWER AANGAANDE VERPAKING EN VERVOER IS BAIE VINNIG EN GEEN SKADE OP DIE SKILDERYE NIE.....LINDA EK DINK JY IS N STUNNING PERSOON EN HET N GROOT GAWE GEKRY OM NEER TE SIT OP LAP WAT SE MOOI GOED JOU OE SIEN......NIE ALMAL HET DIT NIE HOU SO AAN EK TROTS OP JOU!!!!!!!!!!

ART BY LINDA BOTES said...

Dankie baie Annette, ek is so bly jy is gelukkig en tevrede. Dankie vir die ondersteuning en ook die kommentaar.